BUBBLE IN TYD

Sag gefluisterde drome moet saam met jou verdwyn /los my alleen op 'n eiland ver van jou verslawende oe / en ek probeer jou sien / en ek probeer jou hoor / en ek probeer jou hande opspoor wat soos oceeane oor my spoel / spoel / spoel

In my hou / in my hou ek alles van jou / ek onthou / ek onthou nog alles van jou / en ek hou en ek hou nog van alles van jou

ek hunker terug na ons bubble in tyd / ek hunker terug na ons tyd tyd tyd / ek hunker terug na ons bubble in tyd / ek hunker terug na die Transkei/ you made me feel so much more than i thought i'd ever feel again / you made me feel so much more than i could ever deserve / ek sal veg vir jou maar ek's so bang jy kry seer seer seer / ek moet veg vir jou want ek's so bang jy kry seer

In my hou / in my hou ek alles van jou / ek onthou / ek onthou nog alles van jou / en ek klou en ek klou nog aan alles van jou

...nah nah  die heuwels so fantasties / die heuwels so fantasties/ die lewe is so fantasties / ek kan nie anders as om sommer net te glo / in alles wat goed is sal ek glo glo glo 

In my hou / in my hou ek alles van jou 

ek hunker terug na ons / bubble in tyd / ek hunker terug na die Transkei

Words & Music Jac Blanc




BUBBLE IN TYD.mp3 BUBBLE IN TYD.mp3
Size : 4.378 Kb
Type : mp3

Bubble in Tyd:

Bubble in Tyd is geskryf tydens 'n roadtrip saam met 2 vriende na die Transkei. 

Hier is 'n live, accoustic weergawe van 'Bubble in Tyd".

Thanks aan: Jaco Swart vir al jou Melodies. Charlene Pepler en Hanno-Bun vir die Roadtrip na die Transkei, en alle ander ongenoemde mense.

 
Make a Free Website with Yola.